Pitkos 38 Vergifnis
Dit is ’n voorreg om dieper na te dink oor Teologie en die uitleef van ons geloof. Dankie vir elkeen se positiewe terugvoer oor die weeklikse Pitkos. Hierdie week se Pitkos is ’n platform waar die tema, ‘vergifnis’ bespreek word. Hierdie week gaan ek nie die tema teologies bespreek of dieper delf in die betekenis van vergifnis nie. Gun my die geleentheid om net ’n kruis te plaas.
Kyk hierna, bid hieroor en laat die kruis met jou praat.
📷
Pitkos se volgende uitgawe is weer die 2de Oktober. Groete Ds. Ryno Hurn
Comments