top of page

Bedieninge

Ds. Ryno Hurn

DSC_0260_E.jpg

Leraar & Voorsitter: Kerkraad

Oefen gesag uit oor die gemeente en gekies deur lidmate

Verseker dat die leer van die kerk in ooreenstemming is met die Woord van God en soos voorgeskryf in die kerkorde

Nico Pretorius

Nico Pretorius.jpg

Ouderling

Pastorale Berader

Dr. Hendrik Barnard

Dr. Hendrik Barnard.jpg

Voorsien pastorale berading aan gemeentelede

Besoeke aan Senior Lidmate en ander lidmate soos versoek

Neem waar as leraar op sekere geleenthede

Uitreike

Ds. Rudie Thirion

Ds. Rudie Thirion.jpg

Ons reik uit en voorsien in die maatskaplike behoeftes buite die gemeentelike omgewing soos bv. by:

 - Fraserburg

 - Noord-Afrika

 - Richtersveld

Koördineerder

Gasvryheid

Bianca Bezuidenhout

Bianca Bezuidenhout.jpg

Reel van geleenthede binne die gemeente soos: 

 - Vaders –en Moedersdae

 - Gemeente-etes

 - Basaars

 - Kerssangdienste

 - Tee bediening

Koördineerder

Gladys Soldaat

Gladys Soldaat.jpg

Bedienares

Salome Warriker

Erediens
Salome Warriker.jpg

Koördineer verskeie eredienste en inisiatiewe naamlik:

 - Nagmaaldienste

 - Pinksterdienste

 - Spesiale biddae

 - Deurdiens

 - Belydenisaflegging ens.

Koördineerder

Rudolph de Bruyn

Rudolph de Bruyn.jpg

Gebedsgroep

Gerda Marais

Kleingroepe
Gerda Marais.jpg

Bybelstudie en ondersteuningsgroepe wat plaasvind tussen bure, noue vriende, familie ens. Dit is nie tot ouderdom beperk nie en almal is altyd welkom.

Koördineerder

Fredrik Coetzee

Jeug
Frederik Coetzee.jpg

Junior geloofsvorming (Kleuters tot Gr. 6)

Senior geloofsvorming (Gr.7 tot Belydenisklas)

Jeug-Aksie Vrydae (JAV)

Uitreike

Jeugkampe

Jeug Werker

Stoney Steenkamp

Stoney Steenkamp.jpg

Senior Geloofsvorming

Christopher Boylan

Christopher Boylan.jpg

Naskoolse Diensjaar

Toon Slabbert

Senior Bediening
Toon Slabbert.jpg

Ondersteuning vir senior lidmate bo 60 jaar

Reel van verskeie geleenthede soos fliekdae, vertonings en stapgeleenthede gefokus op seniors (aka goue jeug).

Koördineerder

Wynand Schoeman

facebook-avatar.jpg
Barmhartigheid

Voorsien in die maatskaplike behoeftes binne die gemeentelike grense nl.:

 - Vhalliespark Primary

 - Jakaranda Kinderhuis

 - Harmonie-oord

 - Klerekas

 - Koskas

Adriaan Bezuidenhout

Finansies
Adriaan Bezuidenhout.jpg

Verrig finansiële funksies van die gemeente deur middel van erkende rekeningkundige praktyk

Opstel van begrotings (Jaarliks en maandeliks)

Advies aan die kerkraad rakende finansiele besparing

Koördineerder

Diensteverhoudinge

Tree op as skakel tussen werknemers en die Kerkraad

Implimentering van arbeidswetgewing en veiligheid

Opstel en opdateer van kontrakte en pligstate

Koördineerder

Ian Bezuidenhout

Ian Bezuidenhout.jpg

Dawie Botes

Eiendomskommissie
Dawie Botes.jpg

Verantwoordelik vir die onderhoud van vaste eiendom

Hanteer alle groot herstelwerk aan eiendomme

Algemene sekuriteit en veiligheid van die terrein en geboue

Koördineerder en Koster

Skippie Skeepers

Skippie Skeepers.jpg

Senior Bedienaar

Hannes Scheepers

Hannes Scheepers.jpg

Bedienaar

Bemarking & Tegnologie

Marnes van der Walt

Marnes van der Walt.jpg

Koördineerder

Behartig die hoof vorms van bemarking en beheer, onderhou en herstel van alle uitrusting.

Implimentering van innoverende idees rondom tegnologie soos:

 - Facebook

 - Webtuiste

 - Kerkblad

 - Pitkos

 - Regstreekse Uitsendings (Live Streaming)

 - D6 Communicator ens.

Stephan Ferreira

Stephan Ferreira.jpg

Mede - Koördineerder

Johan van Rooyen

Johan van Rooyen.jpg

Klankman & Sosiale Media

bottom of page