top of page

Welkom By NG Kerk Valhalla

Ons is 'n gemeente wat geleë is in Valhalla. Ons wil graag 'n gemeente wees wat koninkryksbouers vir ons gemeenskap maar ook vir die wêreld is

Belangrike Kennisgewings

EREDIENSTE HERVAT SONDAG 4 OKTOBER 2020 om 09H00

Sondagskool (JGV EN SGV) is steeds gestaak vir die res van die jaar.
 

Bibles
DSC_0179_E
DSC_0187_E
DSC_0185_E
DSC_0189_E
DSC_0217_E
DSC_0257_E

Belangrike Nuus:


Die Erediens sal via epos, facebook, WhatsApp Sondae uitgestuur word.  Geen besprekings is meer nodig vir bywoning van Eredienste.

Verjaarsdae vir die week van 6 Desember tot 12 Desember


6 Desember
Bianca Labuschagne, Zoë Peyper

9 Desember
Frannie Hendriks, Francois Heydenrych, Frank Symington

10 Desember
Fanie Reyneke

12 Desember
Ruan van der Merwe
 

Desember 2020.JPG

Wie is Ons?

NG Kerk Valhalla is gestig in 2017, hierdie kerk is n samesmelting van NG Kerk Valhalla Moedergemeente asook NG Kerk Valhalla-Suid.

 

Hierdie twee kerke het ontstaan weens groot ekonomiese druk op beide kerke, maar daar is tog n GROOT vuur wat brand in elke gemeente lid wat steeds betrokke is by hierdie gemeente. 

 

Dit is juis as gevolg van gemeentelede wat n groot liefde en passie het vir die Here asook die behoefte het om ander in die gemeenskap te wil leer en God se woord wil verkondig dat hierdie twee kerke so kon saamsmelt en saam die visie van die kerk uitleef… LEEF KERK!

Geskiedenis

Geskiedenis van ons Kerk.

Die nuwe NG Kerk Valhalla  is gestig op 1 Junie 2017.

​

Die nuwe stigting het plaasgevind as gevolg van  NG Valhalla-Suid en NG Valhalla wat saamgesmelt het as een NG Kerk Valhalla.

​

Ds Ryno Hurn was onlangs as ons nuwe leraar aangestel.

​

Vat saam met ons hande en Leef Kerk!

​

Groot en klein is ons toekoms, sê JA vir God en Nee vir die kerk van die verlede.

​

Fil 2:12 "Julle moet julle met eerbied en ontsag daarop toelê om as verloste mense te leef, wat God sal julle gewillig en bekwaam maak om Sy wil uit te voer"

​

Vers 15 "Sorg dat julle bo verdenking staan en opreg bly"

Sondae Dienstye

Erediens: 9:00 tot 10:00

Junior Geloofsvorming: 9:00 tot 10:00

Senior Geloofsvorming: 10:15 tot 11:00

Waar is ons gelee?

H/v Bothma en Fergusweg, Valhalla

Sondae dienstye

Kantoor Ure

Kontak ons gerus

Dinsdag tot Vrydag: 7:00 tot 12:00

Maandag: 7:00 - 9:00, 10:00 tot 12:00

Kontak Nommers.PNG
Kontak Besonderhede
bottom of page